Getande dryfband

'n Dryfband van 'n superaanjaer aan 'n versnelrenmotor

'n Getande dryfband; tydband; kamrat-dryfband; of sinchroniseer-dryfband is 'n buigbare band met tande wat op sy binneoppervlak gevorm is. Getande dryfbande is gewoonlik ontwerp om oor bypassende katrolle of kettingratte te loop. Getande bande word gebruik in 'n wye verskeidenheid meganiese toestelle waar hoë kragoordrag verlang word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy